Oor Hierdie Boek

Helene de Kock Omnibus 10 (ePub)

Helene de Kock
Liefdesverhale

’n Omnibus met twee vroeë romans deur een van ons gewildste skrywers. In albei verhale is die milieu die Vrystaatse Riemland-omgewing. Dis die Bassons en die Baumanns se heimat, twee families wie se geskiedenisse deur vriendskap en intrige verweef is.

Ver vlug na môre vertel van Eugene Basson wat na Europa reis om te gaan vasstel wat geword het van sy gevoelens vir die mooi blonde Elsje. In Leiden ontmoet hy egter ’n ander vrou wat nuwe gevoelens in hom wakkermaak.

In Met vandag se brood is Renier, die jong dominee op Petrusdal, vasgevang tussen sy verstand en sy hart: moet hy die stemmige vrou kies wat ’n gepaste maat vir hom sal wees, of mag hy die beeldskone een kies met ’n stem soos ’n nagtegaal?

Koop Hierdie Boek

Meer Inligting

Prys (BTW ingesl.):

R 255.00

Verkrygbaar by:

Koop Nou

Helene de Kock Omnibus 10 (ePub)

Skrywer: Helene de Kock
Kategorie: Liefdesverhale
ISBN: 9780798153188
Vrystellingsdatum: 01 September 2008
Formaat: ePub, 416 pp

Oor hierdie skrywer

Helene de Kock is op 21 November 1943 op Sabie in die destydse Oos-Transvaal gebore, die oudste dogter van ds. Herman...

Skryf 'n Liefdesverhaal

Skryf 'n Liefdesverhaal     Jy is 'n ywerige liefdesverhaalleser en nou is jy reg om jou eie liefdesverhaal te skryf. Skuif...
Lees meer...