Oor Hierdie Boek

Droomdokter (ePub)

Amelia Strydom
Liefdesverhale

Haar Aktiewe Geboorte-eenheid is vroedvrou Mila Mouton se hele hart en siel. Sy’s darem nog liewer vir haar kleintjie, Melissa, maar sy stort elke bietjie energie wat ma-wees vir haar oorlaat, in haar kraamkamer en haar dienste as bemagtigende vroedvrou.

Vir mans het sy nie juis tyd nie ná sy deur haar eks met ’n kleine babatjie gelos is, maar haar nuwe buurman, Derek . . . sjoe, hy’s net onweerstaanbaar! En hy hou van kinders . . .

Koop Hierdie Boek

Meer Inligting

Prys (BTW ingesl.):

R 95.00

Verkrygbaar by:

Koop Nou

Droomdokter (ePub)

Skrywer: Amelia Strydom
Kategorie: Liefdesverhale
ISBN: 9780624058649
Vrystellingsdatum: 15 Junie 2011
Formaat: ePub, 224pp

Oor hierdie skrywer

Amelia Strydom is in 1974 in Johannesburg gebore. Sy het in Gauteng grootgeword in ‘n huisgesin wat rondom boeke...

Skryf 'n Liefdesverhaal

Skryf 'n Liefdesverhaal     Jy is 'n ywerige liefdesverhaalleser en nou is jy reg om jou eie liefdesverhaal te skryf. Skuif...
Lees meer...