Oor Hierdie Boek

'n Week van passie (ePub)

Hetta Kotze
Liefdesverhale

Dr Wilmari Neveling se lewe stort ineen wanneer haar verloofde aan leukemie sterf. Alhoewel sy ’n passie vir pediatrie het, besluit sy om in onkologie te spesialiseer. Sy aanvaar ’n pos by die Nasionale Onkologie-navorsingseenheid aan die bekende Môreson-kliniek. Daar ontmoet sy Môreson se direkteur, Jonatan de Klerk van Jaarsveld.

Koop Hierdie Boek

Meer Inligting

Prys (BTW ingesl.):

R 95.00

Verkrygbaar by:

Koop Nou

'n Week van passie (ePub)

Skrywer: Hetta Kotze
Kategorie: Liefdesverhale
ISBN: 9780624050469
Vrystellingsdatum: 21 September 2009
Formaat: ePub, 224 pp

Oor hierdie skrywer

Hetta is in Bloemfontein gebore en het grootgeword op Benoni. In 1993 begin sy voltyds skryf. Sy het reeds meer as 14...

Skryf 'n Liefdesverhaal

Skryf 'n Liefdesverhaal     Jy is 'n ywerige liefdesverhaalleser en nou is jy reg om jou eie liefdesverhaal te skryf. Skuif...
Lees meer...