Oor Hierdie Boek

Sonpad na Zanzibar (ePub)

Madeleine Malherbe
Liefdesverhale

Fisioterapeut Isabelle van der Walt kry die kans van ’n leeftyd wanneer die sakereus Ernst Joubert haar nader om saam met haar kêrel, Dolf Dreyer, by sy nuwe hotel in Zanzibar te gaan werk. Isabelle moet die terapeute by ’n spa oplei en Dolf moet die nuwe hotel se rolstoelgeriewe kom ondersoek.

Koop Hierdie Boek

Meer Inligting

Prys (BTW ingesl.):

R 95.00

Verkrygbaar by:

Koop Nou

Sonpad na Zanzibar (ePub)

Skrywer: Madeleine Malherbe
Kategorie: Liefdesverhale
ISBN: 9780624050476
Vrystellingsdatum: 10 September 2009
Formaat: ePub, 224 pp

Oor hierdie skrywer

Madeleine Malherbe is die skrywer Eleine Roets se doopname, en skuilnaam. Sy is gebore in Pretoria, maar haar kinderjare...

Skryf 'n Liefdesverhaal

Skryf 'n Liefdesverhaal     Jy is 'n ywerige liefdesverhaalleser en nou is jy reg om jou eie liefdesverhaal te skryf. Skuif...
Lees meer...