Oor Hierdie Boek

Dis mooiweer en liefde (ePub)

Wilmarí Jooste
Liefdesverhale

Menantheau le Clerque se stil en kalm lewe word onverwags in ’n heel nuwe rigting gestuur die aand toe sy vir Nick Bender ontmoet. Nick oorrompel haar totaal en dit wil voorkom asof hulle verhouding blom – ten spyte van Nick se trots.

Wanneer Nick in ’n ernstige motorongeluk betrokke is, leer Menantheau langs sy hospitaalbed ook vir dokter Kobus Kruger ken. By Kobus ervaar sy die rustigheid wat Nick haar nooit kon gee nie. Maar Kobus is nie bereid om altyd in Nick se skaduwee te leef nie. En Esta, die mooi verpleegster, is ook besig om haar belangstelling duidelik te maak. Menantheau sal ’n keuse moet maak voordat dit te laat is. . .

Koop Hierdie Boek

Meer Inligting

Prys (BTW ingesl.):

R 95.00

Verkrygbaar by:

Koop Nou

Dis mooiweer en liefde (ePub)

Skrywer: Wilmarí Jooste
Kategorie: Liefdesverhale
ISBN: 9780624049586
Vrystellingsdatum: 08 Junie 2010
Formaat: ePub, 224 pp

Oor hierdie skrywer

Wilmarí Jooste het in 1997 gedebuteer en het daarna verskeie boeke die lig laat sien. Benewens skryf is sy baie...

Skryf 'n Liefdesverhaal

Skryf 'n Liefdesverhaal     Jy is 'n ywerige liefdesverhaalleser en nou is jy reg om jou eie liefdesverhaal te skryf. Skuif...
Lees meer...