Oor Hierdie Boek

Liefde in fokus (ePub)

Zoë Gouws
Liefdesverhale

Xante Knobel is ’n fotograaf wat dit haat dat mense na haar kyk. En sy sukkel regtig om die Kaapse mense te verstaan. Hulle is so ánders as die Namibiërs.

Faan Viljoen is ’n argitek met ‘n passie vir bekostigbare behuising. Hy is ook die pa van ’n dogtertjie wat graag ‘n model wil word – iets wat vir hom heeltemal onaanvaarbaar is. Die dogtertjie se ma, sy eks, was immers ’n model, en kyk waarop het dít uitgeloop…

Koop Hierdie Boek

Meer Inligting

Prys (BTW ingesl.):

R 95.00

Verkrygbaar by:

Koop Nou

Liefde in fokus (ePub)

Skrywer: Zoë Gouws
Kategorie: Liefdesverhale
ISBN: 9780624050667
Vrystellingsdatum: 06 April 2010
Formaat: Sagteband, 224pp

Oor hierdie skrywer

Zoë Gouws is die skuilnaam van ’n taalpraktisyn wat al verskeie boeke geredigeer, vertaal en gespookskryf het...

Skryf 'n Liefdesverhaal

Skryf 'n Liefdesverhaal     Jy is 'n ywerige liefdesverhaalleser en nou is jy reg om jou eie liefdesverhaal te skryf. Skuif...
Lees meer...