Oor Hierdie Boek

Hart van die son (ePub)

Elza Rademeyer
Liefdesverhale

Ná uiters traumatiese gebeure in Nadia Pretorius se lewe wat haar in die hof laat beland het, word sy vrygespreek danksy Dewald Duvenage se knap regsvaardighede. Hy kry ook vir haar werk by sy pa se prokureursfirma, waar die streng oubaas Duvenage haar persoonlik onder sy vlerk neem.

Toe hy ná vyf maande van mening is dat sy te vasgevang in die verlede bly, dwing hy haar so te sê om met vakansie te gaan. Sy besluit uiteindelik om tog te vertrek – vir ’n herbesoek aan haar grootwordplek, daar waar alles begin het...

Koop Hierdie Boek

Meer Inligting

Prys (BTW ingesl.):

R 95.00

Verkrygbaar by:

Koop Nou

Hart van die son (ePub)

Skrywer: Elza Rademeyer
Kategorie: Liefdesverhale
ISBN: 9780624050728
Vrystellingsdatum: 08 September 2010
Formaat: ePub, 224 pp

Oor hierdie skrywer

Elza Rademeyer het haar die afgelope dekade bewys as ’n baie gewilde liefdesverhaalskrywer. Van haar mees bekende romans...

Skryf 'n Liefdesverhaal

Skryf 'n Liefdesverhaal     Jy is 'n ywerige liefdesverhaalleser en nou is jy reg om jou eie liefdesverhaal te skryf. Skuif...
Lees meer...