Oor Hierdie Boek

Ena Murray Omnibus 24 (ePub)

Ena Murray
Liefdesverhale

In Agter die masker word die beeldskone Tania Roux feitlik onherkenbaar vermink in ’n motorongeluk. Ook haar gees het ’n knou gekry – sal dit weer kan herstel?

In Bruid uit die vreemde onderneem die jong Franse edelvrou Jacqueline de Savoye ’n bootreis na die suidpunt van Afrika; sy is op soek na haar broer wat spoorloos verdwyn het en is onbewus dat sy dalk oop-oë in ’n lokval inloop.

En in Haar grootste offer ontvang Marlene, wat vier maande swanger is, die skoknuus dat haar man, dr. Ben Roux, reeds ’n egskeiding aanhangig gemaak het . .

Koop Hierdie Boek

Meer Inligting

Prys (BTW ingesl.):

R 255.00

Verkrygbaar by:

Koop Nou

Ena Murray Omnibus 24 (ePub)

Skrywer: Ena Murray
Kategorie: Liefdesverhale
ISBN: 9780624050322
Vrystellingsdatum: 05 Desember 2009
Formaat: ePub, 512 pp

Oor hierdie skrywer

Ena Murray is op die klein Karoodorpie Loxton gebore, die middelste van drie dogters. Haar pa was die plaaslike...

Skryf 'n Liefdesverhaal

Skryf 'n Liefdesverhaal     Jy is 'n ywerige liefdesverhaalleser en nou is jy reg om jou eie liefdesverhaal te skryf. Skuif...
Lees meer...