Oor Hierdie Boek

Christine le Roux Omnibus 4 (ePub)

Christine le Roux
Liefdesverhale

In Skynglans van geluk willig Elise in om in ’n nuwe film te speel. Sy is egter onthuts toe sy ontdek dat die manlike hoofrol gespeel sal word deur ’n bekende filmster vir wie sy nie veel ooghare het nie.
 
In ’n Vonk van liefde aanvaar ’n swanger vrou ’n betrekking as bestuurder van ’n gastehuis in die Karoo. Die eienaar van die plaas ontferm hom onverwags oor haar en haar baba.
 
In ’n Nuwe begin ly ’n vrou na ’n ernstige motorongeluk aan geheueverlies. Sy herken nie haar man nie en ontdek tot haar ontsteltenis dat hy nie juis ’n aantreklike persoon is nie. Wil hy haar regtig terughê?
 

Koop Hierdie Boek

Meer Inligting

Prys (BTW ingesl.):

R 255.00

Verkrygbaar by:

Koop Nou

Christine le Roux Omnibus 4 (ePub)

Skrywer: Christine le Roux
Kategorie: Liefdesverhale
ISBN: 9780798156172
Vrystellingsdatum: 10 Junie 2012
Formaat: Eboek e-Pub

Oor hierdie skrywer

Christine le Roux was 'n skuilnaam van Eleanor Baker.

Eleanor Elizabeth Baker is op...

Skryf 'n Liefdesverhaal

Skryf 'n Liefdesverhaal     Jy is 'n ywerige liefdesverhaalleser en nou is jy reg om jou eie liefdesverhaal te skryf. Skuif...
Lees meer...