Oor Hierdie Boek

Eiland van vervulling (ePub)

Elize Mitchell
Liefdesverhale

Karina het haar wêreldreisiger-tante Katriena skaars geken. Nou moet sy hoor dat sy nie net ’n nalatenskap kry ná haar tante se dood nie, maar sommer etlike eiendomme – insluitend verblyfreg op ’n paradys van ’n tropiese eiland!

Daar aangekom saam met haar vriendin Liesl wil Karina net salig die natuurskoon geniet en uitvind of sy op die eiland sou kon aard. Maar daar’s ’n vlieg in die salf: ’n half onbeskofte Westerling-man wat haar tante kwansuis daar versorg het deur ’n siekte. Hy ontstig die twee vriendinne, bring onmin tussen hulle, maak alles deurmekaar . . .

Koop Hierdie Boek

Meer Inligting

Prys (BTW ingesl.):

R 95.00

Verkrygbaar by:

Koop Nou

Eiland van vervulling (ePub)

Skrywer: Elize Mitchell
Kategorie: Liefdesverhale
ISBN: 9780624058670
Vrystellingsdatum: 08 September 2011
Formaat: ePub, 224pp

Oor hierdie skrywer

Elize Mitchell het eers op rype ouderdom begin skryf.

Met haar eerste romanse, Seisoen van ons...

Skryf 'n Liefdesverhaal

Skryf 'n Liefdesverhaal     Jy is 'n ywerige liefdesverhaalleser en nou is jy reg om jou eie liefdesverhaal te skryf. Skuif...
Lees meer...