Oor Hierdie Boek

Die engele staar (eBoek- ePDF)

Marie Reyneke
Liefdesverhale

Nina Joubert verloor haar pos in die SAPD en sit boonop met die nadraai van ’n mislukte verhouding wat sy moet verwerk. Toe sy ’n pos as polisie-informant in Zambië aangebied word, huiwer sy g’n oomblik om dit te aanvaar nie. Op Nyati Lodge word daar klaarblyklik onwettig gesmokkel met die swartwang-parkiet, ’n uiters bedreigde spesie wat slegs in die gebied van die Victoriavalle voorkom.

Gunther Becker, die eienaar van die lodge, is die vernaamste verdagte. Die enigste probleem is dat Nina van die man hóú – en baie ook. Tussen haar eintlike missie en haar verraderlike hart word Nina so amper in twee geskeur

Koop Hierdie Boek

Meer Inligting

Prys (BTW ingesl.):

R 99.95

Verkrygbaar by:

Koop Nou

Die engele staar (eBoek- ePDF)

Skrywer: Marie Reyneke
Kategorie: Liefdesverhale
ISBN: 9780624050124
Vrystellingsdatum: 01 April 2011
Formaat: eBoek - ePDF, 224pp

Oor hierdie skrywer

Marie Reyneke woon in George. Skat van die Outeniquas, Die vloek van Adamas en Spore in die Arep...

Skryf 'n Liefdesverhaal

Skryf 'n Liefdesverhaal     Jy is 'n ywerige liefdesverhaalleser en nou is jy reg om jou eie liefdesverhaal te skryf. Skuif...
Lees meer...