Oor Hierdie Boek

Altyd die verkeerde man (ePDF)

Elsa Hamersma
Liefdesverhale

Ebbie Basson se hart is gebreek; haar jarelange verhouding het pas verbrokkel. Daarom gryp sy die geleentheid aan om ’n gholflandgoed wat op Kransbaai aan die Weskus ontwikkel gaan word, te bemark en te verkoop. Want Eddie is ’n eiendomsagent wat sterk voel oor bewaring.

Die ontwikkelaar is die charismatiese Liam Murray en kort voor lank voel Eddie aangetrokke tot hom.

Koop Hierdie Boek

Meer Inligting

Prys (BTW ingesl.):

R 99.95

Verkrygbaar by:

Koop Nou

Altyd die verkeerde man (ePDF)

Skrywer: Elsa Hamersma
Kategorie: Liefdesverhale
ISBN: 9780624049975
Vrystellingsdatum: 21 September 2009
Formaat: E-boek - ePDF, 224pp

Oor hierdie skrywer

Elsa Hamersma woon die grootste deel van haar lewe in Pretoria en Johannesburg maar in 2000 verhuis sy en haar man,...

Skryf 'n Liefdesverhaal

Skryf 'n Liefdesverhaal     Jy is 'n ywerige liefdesverhaalleser en nou is jy reg om jou eie liefdesverhaal te skryf. Skuif...
Lees meer...