Oor Hierdie Boek

Lente in die najaar (ePDF)

Elsa Rall
Liefdesverhale

Ná meer as twintig jaar kom Dorothea de Waal se huwelik tot ’n einde. Dit bring vir haar ’n oorheersende gevoel van verligting en bevryding, want Werner was ’n koue, selfsugtige man wat weinig belangstelling in haar óf hulle twee kinders getoon het. Gelukkig is die kinders reeds uit die huis, en vir Dorothea is dit in alle opsigte ’n nuwe begin.

Een middag is sy in ’n ligte motorongeluk betrokke, en die oortreder is ’n seun van skaars twaalf. Toe sy sy pa ontmoet, kan sy goed verstaan hoekom. Teen haar sin voel sy aangetrokke tot die pa, maar sal hy bereid wees om ’n verhouding aan te knoop?

Koop Hierdie Boek

Meer Inligting

Prys (BTW ingesl.):

R 99.95

Verkrygbaar by:

Koop Nou

Lente in die najaar (ePDF)

Skrywer: Elsa Rall
Kategorie: Liefdesverhale
ISBN: 9780624049937
Vrystellingsdatum: 10 Junie 2009
Formaat: E-boek ePDF, 224 pp

Oor hierdie skrywer

Elsa Rall se debuutroman Nuwe horison is in 2005 deur Melodie uitgegee. Hierop het gevolg Maanskyn en...

Skryf 'n Liefdesverhaal

Skryf 'n Liefdesverhaal     Jy is 'n ywerige liefdesverhaalleser en nou is jy reg om jou eie liefdesverhaal te skryf. Skuif...
Lees meer...