Oor Hierdie Boek

Onthou jy nog die liefde? (ePDF)

Marlee Tesselaar
Liefdesverhale

Anika Summers se lewe het haar al ver paaie van die Paarl laat loop. Wanneer haar pa, vir wie sy getrou elke maand geskryf het sonder dat sy ooit ‘n antwoord terug ontvang het, siek word, dwing die lewe haar om terug te keer. Sy is immers verpleegster en dit is haar plig om na haar pa om te sien.

Maar dit dwing haar ook om weer vir Nelis de Villiers te sien, die wynmaker en man van haar jeug met die sagte blou oë. Die man wat haar hart in die holte van sy hande gehou het, maar iemand anders bo haar gekies het.

Koop Hierdie Boek

Meer Inligting

Prys (BTW ingesl.):

R 99.95

Verkrygbaar by:

Koop Nou

Onthou jy nog die liefde? (ePDF)

Skrywer: Marlee Tesselaar
Kategorie: Liefdesverhale
ISBN: 9780624049838
Vrystellingsdatum: 27 April 2009
Formaat: ePDF

Oor hierdie skrywer

Marlee Tesselaar het aan die Hoërskool Overberg gematrikuleer. Sy het vir ongeveer 23 jaar by die Overberg...

Skryf 'n Liefdesverhaal

Skryf 'n Liefdesverhaal     Jy is 'n ywerige liefdesverhaalleser en nou is jy reg om jou eie liefdesverhaal te skryf. Skuif...
Lees meer...