Oor Hierdie Boek

Glimlag van die sekelmaan (ePDF)

Elize Mitchell
Liefdesverhale

Die nag toe Nina Immelman se man in ʼn motorongeluk sterf, kom nie net haar veelbewoë huwelik tot ʼn einde nie, maar vind sy ook uit dat die boedel bankrot is en sy alles verloor het – ook haar huis. Toe sy dus die kans gebied word om op ʼn luukse landgoed aan die Mosambiekse kus die huishouding waar te neem, gryp sy dit met albei hande aan.

Maar op dié idilliese, sub-tropiese landgoed waar die soel, romantiese aande swaar belaai is met die geur van rose en frangipani, spat die vonke uit die staanspoor tussen Nina en haar werkgewer, Charl Beaumont.

Koop Hierdie Boek

Meer Inligting

Prys (BTW ingesl.):

R 99.95

Verkrygbaar by:

Koop Nou

Glimlag van die sekelmaan (ePDF)

Skrywer: Elize Mitchell
Kategorie: Liefdesverhale
ISBN: 9780624049524
Vrystellingsdatum: 08 Junie 2010
Formaat: E-boek ePDF, 224 pp

Oor hierdie skrywer

Elize Mitchell het eers op rype ouderdom begin skryf.

Met haar eerste romanse, Seisoen van ons...

Skryf 'n Liefdesverhaal

Skryf 'n Liefdesverhaal     Jy is 'n ywerige liefdesverhaalleser en nou is jy reg om jou eie liefdesverhaal te skryf. Skuif...
Lees meer...