Oor Hierdie Boek

Elza Rademeyer Omnibus 3 (ePDF)

Elza Rademeyer
Liefdesverhale

In ’n Les vir Elizabeth is die hoofkarakter tegelykertyd op twee mans verlief, ’n identiese tweeling wat hemelsbreed van mekaar verskil. Hoe sal Elizabeth eindelik ’n keuse tussen die twee kan maak?

In Hoë berge ontmoet Ilze en Julius mekaar en die liefde blom. Maar albei het spoke uit hul verlede wat hul verhouding kompliseer – struikelblokke wat soos ’n berg voor hulle lê.

En in Die onwillige bruid is Ruben see toe om te gaan herstel van die gevoelige hou wat Moira sy hart en ego toegedien het. En dan raak hy verlief op ’n getroude vrou…

Koop Hierdie Boek

Meer Inligting

Prys (BTW ingesl.):

R 235.00

Verkrygbaar by:

Koop Nou

Elza Rademeyer Omnibus 3 (ePDF)

Skrywer: Elza Rademeyer
Kategorie: Liefdesverhale
ISBN: 9780624049487
Vrystellingsdatum: 08 Junie 2010
Formaat: E-boek ePDF, 512pp

Oor hierdie skrywer

Elza Rademeyer het haar die afgelope dekade bewys as ’n baie gewilde liefdesverhaalskrywer. Van haar mees bekende romans...

Skryf 'n Liefdesverhaal

Skryf 'n Liefdesverhaal     Jy is 'n ywerige liefdesverhaalleser en nou is jy reg om jou eie liefdesverhaal te skryf. Skuif...
Lees meer...