Skrywersfokus

Lucille du Toit

Biografiese inligting

Lucille du Toit is die skuilnaam van ’n skrywer van Noord-Wes wat ook al in ander genres sukses behaal het. ’n Muse vir Tess is haar eerste boek wat onder die Satyn-druknaam verskyn.

Boeke deur hierdie skrywer

’n Muse vir Tess ’n Muse vir Tess (ePub)