Skrywersfokus

Serena Steyn

Biografiese inligting

Serena Steyn is die skrywer Hetta Kotze se skuilnaam. Sy is in Bloemfontein gebore en het in Benoni grootgeword. In 1993 begin sy voltyds skryf.

Sy het al meer as 15 boeke gepubliseer, en het verskeie artikels en kortverhale op haar kerfstok. Sy werk deeltyds as proefleser en redigeerder by twee gemeenskaps-tydskrifte. Sy is getroud en het drie seuns en vyf kleinkinders. 

Boeke deur hierdie skrywer

Ruisdal se nuwe chirurg (ePub)

Skrywerslys

  • Bladsy
  • 1 |
<< | >>