Skrywersfokus

Hennie de Villiers

Biografiese inligting

Hennie J. de Villiers is ’n afgetrede sielkundige en professor in die sielkunde.

Hy is die skrywer van leservriendelike boeke oor spiritualiteit en selfontwikkeling.

Ander boeke deur die skrywer:

Hoekom is ek hier? (Human & Rousseau)
Breek weg (Human & Rousseau)
Wat is my siel? (Logos Boeke)
The Meaning of your Life (Benedic Boeke)
Tuisblad Blog

Boeke deur hierdie skrywer

Ontdek jou sielskrag  (ePub)