Skrywersfokus

Lauri Kubuitsile

Biografiese inligting

Lauri Kubuitsile skryf voltyds en woon in Botswana.

Sy het al drie kinderboeke gepubliseer, twee speurnovelles, en drie kortverhaalbundels vir kinders in samewerking met twee ander Batswana-skrywers.

Haar eerste liefdesroman, Kwaito Love, is deur Sapphire Press uitgegee in 2010, en is gevolg deur Can He Be The One?, en Mr. Not Quite Good Enough.

Sy was die wenner van BTA/ Anglo Platinum Short Story Contest 2007 en die ontvanger van die Botswana Jeug- en kultuurministerie se Orange Botswerere Toekenning vir Kreatiewe Skryfwerk in dieselfde jaar.

In 2009 het sy die Baobab Literêre Prys (VSA) in die junior kategorie gewen.

Kubuitsile is getroud en het twee tienerkinders.

Boeke deur hierdie skrywer

Signed, Hopelessly in Love (ePub)

Skrywerslys

  • Bladsy
  • 1 |
<< | >>