Skrywersfokus

Magdaleen Viviers

Biografiese inligting

Magdaleen Viviers is ’n gesoute romanseskrywer wat op Lydenburg woon. Uit haar pen het liefdesverhale soos Vlug van die arend, Nimfvalkie, Betowerende liefde en Jy is my troumeisie verskyn.

Geheim van die Erongoberge is haar eerste roman wat deur Jasmyn uitgegee word.

Boeke deur hierdie skrywer

Geheim van die Erongoberge (ePDF) Geheim van die Erongoberge  (ePub)