Skrywersfokus

Nadia de Wet

Biografiese inligting

Nadia de Wet het ‘n aantal kortverhale en artikels in Rooi Rose, Wegbreek en Huisgenoot gepubliseer.

Nege van haar kortverhale is in 2006 in die bundel Viersprong opgeneem. Sy is ook redakteur van die LitNet webwerf se ReisNet-subwerf. Sy werk as besigheidsanalis vir ‘n Johannesburgse IT-maatskappy en woon in Auckland Park.

Boeke deur hierdie skrywer

Sabina’s (ePub)