Skrywersfokus

Hetta Kotze

Biografiese inligting

Hetta is in Bloemfontein gebore en het grootgeword op Benoni. In 1993 begin sy voltyds skryf. Sy het reeds meer as 14 boeke gepubliseer, en het verskeie artikels en kortverhale op haar kerfstok.

Sy werk deeltyds as proefleser en redigeerder by twee gemeenskapstydskrifte. Hetta is getroud, het drie seuns en vyf kleinkinders.

Boeke deur hierdie skrywer

'n Week van passie  (ePDF) 'n Week van passie (ePub) Hart vir ’n heler (ePub)

Skrywerslys

  • Bladsy
  • 1 |
<< | >>