Skrywersfokus

Marida Fitzpatrick

Biografiese inligting

Marida Fitzpatrick het in Secunda grootgeword. Sy het haar honneursgraad in joernalistiek (cum laude) aan die Universiteit van Johannesburg verwerf en was al artikelskrywer vir Huisgenoot en nuusverslaggewer vir Beeld.

Tans is sy 'n diepteverslaggewer by Beeld waar sy persoonlikheidsprofiele en artikels skryf. Sy woon in Johannesburg.

Boeke deur hierdie skrywer

Eksklusief uit Eden (ePub) ’n Sluier vir Shahira (ePub)

Skrywerslys

  • Bladsy
  • 1 |
<< | >>