Skrywersfokus

Elsa Rall

Biografiese inligting

Elsa Rall se debuutroman Nuwe horison is in 2005 deur Melodie uitgegee. Hierop het gevolg Maanskyn en dissels (2007) en Lente in die najaar (2013).

Sy woon op Somerset-Wes.

Boeke deur hierdie skrywer

Lente in die najaar  (ePDF) Lente in die najaar (ePub)

Skrywerslys

  • Bladsy
  • 1 |
<< | >>