Skrywersfokus

Kobie van Niekerk

Biografiese inligting

Kobie van Niekerk, gebore Fouché, het grootgeword en skoolgegaan op Despatch in die Oos-Kaap, en gestudeer aan die Universiteit van Port Elizabeth en haar BA en BA HON in Sosiologie daar behaal. Sy het ook ’n diploma in Openbare Skakelwese verwerf.

Kobie het tot en met 1993 vir Transnet as Kommunikase Beampte en navorser gewerk en is in 1988 getroud met Murray van Niekerk en tans woonagtig in Kaapstad.

Kobie het geen kinders nie, maar is ontsettend lief vir diere. Sy komponeer ook musiek en skilder. Kobie is siggestremd en as gevolg van neuropatie bevind sy haar die afgelope jaar in 'n rolstoel.

Boeke deur hierdie skrywer