Skrywersfokus

Marijke Greeff

Biografiese inligting

Marijke Greeff woon op Kroonstad saam met haar man en haar seuntjie. Sy beskou haarself as ’n ongeneeslike romantikus en is mal oor boeke en lees. Sy skryf omdat sy nie anders kan nie. Aangesien die Noord-Kaap haar hart gesteel het en sy mal is oor die winterkoue van die Karoo, is haar lewensideaal om terug te trek De Aar toe, waar sy voltyds kan skryf in ’n huis met ’n groot kaggel. Sy het al drie liefdesromans met Tafelberg gepubliseer.

Boeke deur hierdie skrywer

Skoonlief en die dirigent  (ePDF) Skoonlief en die dirigent (ePub) Satyn Omnibus 1 (ePub) Satyn Omnibus 4 Satyn Omnibus 4 (ePub)

Skrywerslys

  • Bladsy
  • 1 |
<< | >>